Local newsNews

Vermiste man in tronk gekry

Die man is binne dae nadat sy familie hom as vermis aangegee het, opgespoor.

‘n Vermiste man na wie daar sedert verlede week gesoek is, is in die tronk gekry.

Adjudant-offisier Mmako Mophiring, sê die 19-jarige  Mphoh Kgauhelo Tsoeu van die Motsekuwa-woongebied in Bohlokong is verlede Donderdag deur sy familie as vermis aangemeld.

Mophiring het net na 17:00 vanmiddag bevestig dat Tsoeu in die gevangenis opgepoor is en aangekla word van die besit van vermoedelik gesteelde eiendom.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button