Local newsNews

Kyk:Straatmyl-trots vir Parys

Hierdie ongelooflike inisiatief is vanjaar vir die derde jaar agtereenvolgens deur Parys Rotary in samewerking met Parys Info & Tourism en onder die vaandel van Parys Multisport aangebied.

‘n Ongelooflike dag, ‘n ongelooflike inisiatief, ‘n ongelooflike gees onder deelnemers en ondersteuners,  en die ongelooflike talent van kommentator Thabo Molete agter die mikrofoon het die hoofstraat van Parys vanoggend behoorlik besig gehad vir die derde Parys Crater Street Mile sukses, aangebied deur Parys Rotary in samewerking met Parys Info & Tourism onder die vaandel van Parys Multisport.

Hier is talent van die land se voorste atlete gesien, maar ook kinders, besighede, jonk en oud wat met oorgawe aan die dag deelgeneem het.

Daar is moed en deursettingsvermoë gesien. Omgee van mense om drome waar te maak.

Dankie aan elkeen wat deelgeneem het, elkeen wat ondersteun het, elkeen wat hard gewerk het.

Dit was ‘n trotse dag vir Parys.

Parys Crater Street Mile
‘n Ongelooflike inisiatief wat oud en jonk en groot name in atletiekkringe bymekaar gebring het vir de jaarlikse Parys Crater Street mile

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button