Local newsNews

Waarskuwing: Noodlottige ongeluk op N3

Verkeerspersoneel en nooddienste is steeds op die toneel op die N3 waar 'n noodlottige minibus taxi ongeluk vanoggend gebeur het.

Daar is ‘n noodlottige minibus taxi-ongeluk op die N3-hoofweg tussen Van Reenenspas en Montrose
Hoewel verkeer vloei in beide die noordelike en suidelike rigtings word motoriste gevra om uiters versigtig te wees sou jy die roete gebruik, het Sipho Towa,  voorsitter van Road Incident Management Systems gesê.
Wees veral bedag op nooddienste en verkeerspersoneel wat tans (06:51) op die toneel is, en gehoorsaam verkeerspersoneel se instruksies.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button