Local newsNews
Parys Gazette: Nuwe adres, dieselfde uitstaande diens
Kom loer gerus in en kry sommer 'n kykie van wat die splinternuwe Parys Info & Tourism-kantoor waar Parys Gazette se kantoor ook is, jou bied.
Ons wys ons gewaardeerde lesers en adverteerders daarop dat Parys Gazette se Paulina Barda vanaf 5 November beskikbaar is by die nuwe perseel van Parys Info & Tourism, 85 Breëstraat, Parys (oorkant Parys SAPD).
Gaan loer gerus in by die nuwe perseel vir enige Gazette
- Navrae
- Geklassifiseerde advertensies
- of ander bydraes
Jy kan ons vriendelike en bekwame personeel ook telefonies en per e-pos kontak by:
- Paulina (geklassifiseerd/regskennisgewings) – 073 7723 649/ paulina@mooivaal.co.za
- Sonja (vertoonadvertensies) – 079 9593 410 /sonja@mooivaal.co.za
- Liezl (redaksie) – 060 690 7591/ liezl@mooivaal.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



