Hoërskool Parys was bevoorreg om ‘n leerder uit elke graad, tot graad 11, te hê wat die Noord-Vrystaat by vanjaar se Vrystaat Wiskunde-kompetisie in Bloemfontein verteenwoordig het.
Parys-leerders wat aan die Vrystaat-kompetisie deelgeneem het was Juan Marie van der Merwe (graad 11), Karisa Nortman (graad 10), Nicholas Cilliers (graad nege) en Juan Fourie (graad
agt).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



