Local newsNews

Sangskoolstudente beïndruk met uitsonderlike talent by gala-aand

Die gala-konsert sorg jaarliks vir 'n uitstaande program deur die sangskool-studente.

Die jaarlikse gala-aand van die Stefan Louw Sangskool is gekenmerk deur uitstaande talent van studente van dié sangskool, gekomplimenteer met ‘n uitstekende programsamestelling en
aanbieding.

Met die ervare afrigtershand van bekroonde tenoor Stefan Louw wat gesien is in die optredes van elkeen van hierdie studente, was die konsert ‘n luisterryke belewenis van verskeidenheid wat iets vir elke smaak gebied het.

 

Die hoogtepunt van die aand was die oorhandiging van die Sangskool se toekenning vir die Student van die Jaar wat vanjaar aan Susan Venter toegeken is.

Die studente wat die aand op die verhoog gehoor is, was dr Gerrit
Gouws, Susan Venter, Mila Venter, Gabriella Nunes, Marisa Louw, Fleur Walt-Vermmaak en Lappies Labuschagne.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button