Local newsNews
Laaste Gazette vir 2025 vandag in jou posbus
Ons wens elkeen van ons lesers en adverteerders 'n geseënde Feestyd toe.
Die laaste Gazette vir 2025 is vandag (18 Desember) in jou posbus en sê ons dankie aan elkeen van ons lojale lesers en adverteerders vir nog ‘n jaar waarin die toegewyde span van Parys Gazette een en elkeen van u tot diens kon wees.
Die Gazette-personeel sal weer op 5 Januarie op hul pos wees en verskyn die eerste Parys Gazette vir 2026 op Donderdag 8 Januarie op straat.

Ons wens u ‘n geseënde Feestyd toe saam met u geliefdes.
Onthou dat die Gazette se aanlyn platforms steeds oor die Feestyd aktief is, en ons lesers op hoogte sal hou van nuusgebeure in en om jou omgewing.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!


