Local newsNews

Twee vas vir gewapende roof in Vredefort

Hulle sal na verwagting binnekort in die Vredefort-landdroshof verskyn.

Die mans  wat Saterdag ‘n 36-jarige slagoffer in die Mapetla-gebied in Mokwallo beroof het is Maandag deur speurders van Vredefort en lede van die Fezile Dabi Trio-taakspan in hegtenis geneem.

 Die verdagtes, onderskeidelik 22 en 23 jaar oud, is in hegtenis geneem vir gewapende roof en die besit van ’n nagemaakte vuurwapen.  Die nagemaakte vuurwapen en die slagoffer se selfoon is tydens die arrestasie in die verdagtes se besit gekry.

Hulle sal na verwagting binnekort in die Vredefort-landdroshof verskyn.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button