Local newsNews

Mooi, mooier, mooiste vir dorp se 150-jaar viering

Die netjiese dorpsingang moedig ook ander aan om self ook mooi te maak.

Daar is die afgelpe week fluks tuin gemaak en mooi gemaak by die ingang van Parys vanaf Sasolburg-kant danksy die inisiatief van Stephanie Fourie en met die hulp van Daniƫl en Peter wie se hande vir niks verkeerd staan nie. Phillip van Kelroy het gehelp om die gras hier te sny en was die geesdrif aansteeklik om mooi te maak vir
die dorp se 150 jaar viering waarvoor daar groot planne is vanjaar.

Oral kan reeds gesien word hoe trotse Parysenaars moue oprol en mooi maak.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button