Local newsNews

Trotse atletiekprestasies vir Hoërskool Parys se atlete

Nou lê die Fezile Dabi-atletiekbyeenkoms voor.

Hoërskool Parys se atlete het op 4 en 5 Februarie aan die Vaalrivier-atletiekbyeenkoms by die D.P. de Villiers-stadion in Sasolburg deelgeneem waar skitterende prestasies behaal is.

Die skool se 112 atlete wat deelgeneem het, behaal:

* 25 eerste plekke
* 24 tweede plekke
* 16 derde plekke
* 13 vierde plekke
* 11 vyfde plekke
* 11 sesde plekke
* 10 sewende plekke
* ses agtste plekke
* drie negende plekke
* vier tiende plekke
Die atlete wat eerste tot sesde plekke behaal het, het gekwalifiseer vir die Fezile Dabi atletiekkampioenskappe wat op 18 en 19 Februarie gehou sal word.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button