News
SA’s vir Hanné ná skitter prestasie by VS-kampioenskappe
Baie geluk met dié skitterende prestasie

Hanné Hayes verwerf ‘n eerste plek by die Vrystaat landloop kampioenskappe in Bloemfontein. Sy is nou ingesluit in die Vrystaat-span wat op 17 September aan die SA kampioenskappe in Rustenburg gaan deelneem.
‘n Ongelooflike groot prestasie vir die leerder van Hoërskool Parys.




At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



