News

Wynn-With kuier by graad R-sentrum

Wynn-With Melkplaas het verlede week graad R-leerders van Parys Primêre skool meer kom vertel oor waar melk vandaan kom, en die prosesse wat gevolg word voordat dit uiteindelik op die winkelrakke beland. Elke kind is daarna met ‘n heerlike melkie bederf.. Die gelukkige wenner van die inkleurkompetisie wat gehou is vir Wynn-With se besoek, was …

Wynn-With Melkplaas het verlede week graad R-leerders van Parys Primêre skool meer kom vertel oor waar melk vandaan kom, en die prosesse wat gevolg word voordat dit uiteindelik op die winkelrakke beland. Elke kind is daarna met ‘n heerlike melkie bederf..
Die gelukkige wenner van die inkleurkompetisie wat gehou is vir Wynn-With se besoek, was Lia Basson.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button