Twee jarelange inwoners van Parys, Wimpie en Dorie Louw vier op 14 September hul 60ste huweliksherdenking.
Die egpaar het mekaar destyds in Potcefstroom ontmoet waar hulle ook getroud is.
Hulle het op die plaas Perdekraal in die Vredefort-distrik geboer.Met hul aftrede het hulle hul in Parys gevestig waar hulle die afgelope 20 jaar woon.
Hulle het drie kinders waarvan twee seuns en ‘n dogter, agt kleinkinders en vyf agterkleinkinders.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.