Local newsNews
Aanstap oor die brug
Stuur vir ons daardie ongewone foto wat jy met jou kameralens kon vasvang

N Gesig wat jy nie aldag sien nie. Kyk mooi na die foto – beeste vroegoggend op die oorbrug oor die N1.
As jy iets interessant en ongewoon sou sien stuur gerus vir ons jou foto na gazettenuus@gmail.com
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



