Local newsNews

Minder reën in 2023 as vorige twee jare

Lesers uit ons buurdorpe kan gerus laat weet hoeveel dit daar gereën het op oujaarsdag.

Na oujaarsdag se 7mm reën wat in Parys geval het, het die totale reënvalsyfer vir Parys vir 2023 op 755mm gestaan soos gemeet in die dorp.

Die totale reënval vir Parys vir 2022 was 1 230mm en in 2021 ‘n totaal van 986mm.

Dit beteken dat Parys vir 2023 minder reën as die voorafgaande twee jare gehad het.

Die baie besonderse foto is deur Annemarie Ferreira geneem. 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button