Local newsNews

Eerste kwalifiserende ruiter-kampioenskappe gehou

Baie geluk aan hierdie ruiters

Die eerste twee Reining Western Performance Horse SA en Sanesa Western Riding en Working Equitation kampioenskappe vir die jaar is die afgelope naweek by deCamarillos Equestrian Club gehou.

 

Die volgende plekke is by die kampioenskappe behaal:
Mieke Jansen van Vuuren: Eerste plek Q2 Western Equitation vlak 0 Sanesa Hoërskool ruiters

Hilke Scheepers: Eerste plekke Q1 en Q2 Western Equitation vlak 1 Sanesa Hoërskool ruiters

Liza Dannhauser: Tweede Q1 Western Equitation vlak 1 Sanesa Hoërskool ruiters

Kadin Hanson: Eerste plekke Q1 Ranch Riding en Ranchmanship vlak 4 Sanesa Hoërskool ruiters, asook eerste plekke Q2 vir Working Equitation en Ranch Riding vlak 4 Sanesa Hoërskool ruiters.

Ernie Vosloo: Eerste plekke vir beide Q1 en Q1 RWPHSA Working Equitation en Ranchmanship.

Martie Bezuidenhout: Eerste plekke Q1 RWPHSA vlak 3 Working Equitation, Ranch Riding en Ranchmanship, en eerste plekke Q2 RWPHSA vlak 3 Working Equitation, Ranch Riding en Ranchmanship

Blake Vosloo: Derde plekke vir Q1 RWPHSA Working Equitation, Ranchmanship en Ranch Riding, en derde plekke vir Q2 RWPHSA Working Equitation en Ranch Riding.

Bridget Vosloo: Eerste Q1 RWPHSA Working Equitation, Ranch Riding en Ranchmanship, en tweede Q2 RWPHSA vir Working Equitation en Ranch Riding.

Minki Venter: Eerste plekke Reining Run 1 en 2 vir beide Q1 en Q2 vlak 7 Sanesa Hoërskool ruiters

Jaynie Dippenaar: Eerste plek Q1 Ranchmanship vlak 1 Sanesa Hoërskool ruiters

Estienne Bruwer:Eerste plek Q1 en tweede plek Q2 Ranchmanship vlak 1 Sanesa Laerskool ruiters

Megan du Plessis: Eerste plek Ranch Trail Q2 vlak 1 Sanesa Hoërskool ruiters

Kaylie du Plessis: Eerste plek Reining Q2 en eerste plek Ranchmanship Q2 vlak 1 Sanesa Laerskool ruiters.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button