Local newsNews
Renier droom van Olimpiese Spele
Renier se grootste droom is om vanjaar vir die Olimpiese Spele te kwalifiseer wat gedurende Augustus in Parys, Frankryk gehou word.
Renier de Villiers, ‘n oudskolier van Parys, is 17 Februarie genooi om aan die 600 m-item by die Curro Podium streekbyeenkoms by die Pilditch-stadion in Pretoria deel te neem. Sy tyd wat hy by die byeenkoms gehardloop het was 1:15: 31, en is gelys as die derde vinnigste tyd in SA Atletiek se geskiedenis.
Renier word afgerig deur Jean Verster en verteenwoordig PTC Club in Potchefstroom.
Hy is ‘n voltydse atleet vir Nike Europa.
Renier se grootste droom is om vanjaar vir die Olimpiese Spele te kwalifiseer wat gedurende Augustus in Parys, Frankryk gehou word.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.