Local newsNews
Verkiesing: So werk dit met spesiale stemme en stemgeregtigdes in die buiteland
Maak seker jy teken dié datums aand

Stemgeregtigde Suid-Afrikaners wat geregistreer is vir die komende provinsiale en nasionale verkiesing op 29 Mei maar nie dan in die land sal wees nie, kan op 17 en 18 Mei in die buiteland stem.
Onthou ook dat mense wat nie by die stembus kan uitkom op stemdag nie, byvoorbeeld verswakte bejaardes sal kan aansoek doen vir ‘n spesiale vooraf stem. Die aansoeke vir spesiale stemme sluit 3 Mei en kan jy die OVK of jou politieke party van keuse kontak vir meer besonderhede hieroor.
Stemdag (29 Mei) is as publieke vakansiedag verklaar en val saam met die land se viering van 30 jaar van demokrasie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.