Local newsNewsSport
Keally en Midnight spog met reserwekampioen-titel
Skitterende prestasie vir dié jong ruiter

Vrystaat ruiter Kealley Hugo en haar perd Midnight, het die naweek aan twee kwalifiserende uitdunne vir Western Mounted Games by die Afridome in Parys deelgeneem, waar Keally in die afdeling vir Junior Vlak 2 ruiters as reserwekampioen aangewys is.
Sy behaal tydens die uitdunne ‘n skitterende twee eerste-, drie tweede, en vier derde plekke.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



