Local newsNews
Vlieënier nie beseer na noodlanding op N1
Owerhede was op die toneel om verkeer te reguleer
Motoriste het Vrydagoggend 10 Mei ‘n ietwat ongewone gesig op die N1 buite Kroonstad gesien toe ‘n ligte vliegtuig ‘n noodlanding op die hoofweg moes doen.
Niemand is in die voorval beseer nie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



