Local newsNews

Net drie dae oor om te stem

Het jy al gestem vir jou gunsteling matriekrok?

Lesers kan nou aanlyn stem vir die matriekrok van hul keuse in vanjaar se mariekrok-kompetisie aangebied deur MooiVaal Media, eienaar van Parys Gazette.Slegs aanlyn stemme sal getel word.

Gaan kyk na die foto’s van die prag matriekrokke wat ingeskryf is by https://www.citizen.co.za/parys-gazette/matric-dress-competition/ en voltooi die digitale stemvorm om vir die matriekrok van jou keuse te stem.Jy kan ook die QR kode hieronder skandeer wat jou direk na die digitale stemvorm sal neem.

Slegs een stem per epos adres. Van die ongelooflike pryse wat vanjaar gewen kan word is ‘n prys ter waarde van nagenoeg R14 000 geborg deur Emerald Resort & Casino, ‘n photoshoot, bootrit by Stonehaven, en ‘n maandlange borgskap by ‘n modelskool asook ‘n ‘river rafting’ geskenkbewys van Stonehenge. Let daarop dat pryse nie vir kontant geruil kan word nie.

Die drie inskrywings met die meeste stemme sal as wenners aangewys word. Wenners sal op Parys Gazette se webtuiste aangekondig word, en die wenrokke sal ook in Parys Gazette gepubliseer word.Laat waai met die stemme. Onthou jy het net tyd tot Sondag om middernag om te stem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button