
Die polisie het bevestig ‘n voorval van gewapende roof by die NG Kerk in Afrika in Makoestraat, Tumahole, word onderesoek
Die voorval het Sondag om ongeveer 13:50 gebeur toe die kerk se 62-jarige kassier ne bewering geld wat die kerk met ‘n fondsinsameling ingevorder het, in haar motor se kattebak gaan bêre het. Sy is deur ‘n man oorrompel en met ‘n vuurwapen gedreig
toe sy in haar motor klim.
Die man het die geld gesoek en is met haar motorsleutels en die geld weg. Die skuldige is nog op vrye voet. Die ondersoek duur voort.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



