Van links is Milé Wood met juffrou Charné agter haar. By hulle is
mamma Chantalle (links) vir wie juffrou Charné ook skoolgehou
het. In die middel is Henco Oosthuizen, saam met mamma
Corlia, wat by die graad 3’s aflos. Corlia was in haar graad 1
jaar ook by juffrou Charné. By hulle is Henco se ouma, Rika du
Plooy, wat vir die graad 4’s skoolhou. Henco se oumagrootjie,
Susan Kleinhans het destyds by die laerskool skoolgehou,
terwyl sy oupa, Johan Kleinhans ook ‘n leerder van die skool was. Regs is Luan Neethling, juffrou Amanda Neethling se
jongste.
Boonop word daar geskiedenis gemaak in juffrou Charné se klas, met twee van haar oudleerders wie se kinders in haar graad 1-klas sal wees.
Milé Wood en Henco Ooshuizen se ma’s, Chantalle en Corlia, onthou nog goed die dag toe hulle in dieselfde klas hul skoolloopbaan begin het.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.