Die foto is op 1 Desember deur Jaco Ludick op die Reënval SA Facebook-groep geplaas toe die Vaaldam nog op 28,5% gestaan het. Die foto is by Deneysville geneem.
Vaaldam se watervlak het nog verder gesak na 27,72% met invloei teen 1,64 kubieke meter per sekonde.
Barrage staan nou op 96,07%, en Bloemhofdam op 73,14%.
Die foto is op 1 Desember deur Jaco Ludick op die Reënval SA Facebook-groep geplaas toe die Vaaldam nog op 28,5% gestaan het. Die foto is by Deneysville geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.