Local newsNews
Laaste uitgawe vir 2024
Onthou dat jy steeds daagliks al die nuus uit jou gemeenskap gratis selfs in die Feestyd op Parys Gazette se webblad (www.parysgazette.co.za) asook op Gazette se Facebook-blad kan lees.
Parys Gazette se laaste uitgawe vir 2024 is Donderdag 19 Desember. Die eerste uitgawe vir 2025 sal Donderdag 9 Januarie in jou posbus wees.
Ons sê dankie aan elke leser en adverteerder wat elke spog uitgawe hierdie jaar moontlik gemaak het. Dit is ‘n gemeenskap soos dié wat verseker dat ‘n gemeenskapskoerant steeds ‘n plek het.
Onthou dat jy steeds daagliks al die nuus uit jou gemeenskap gratis selfs in die Feestyd op Parys Gazette se webblad (www.parysgazette.co.za) asook op Gazette se Facebook-blad kan lees.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!