
Wydverspreide reën het sedert die naweek uitgesak oor dele van die Vrystaat en is reën ook vir die res van die week voorspel.
Die Vaaldam staan nou op 24,25% met 31,8mm reën wat in die Vaaldam se opvangsgebied geval het. Verlede week Dinsdag was die Vaaldam se watervlak gemeet op 23,93%.
Bloemhofdam is tans 67,14% vol.
Parys het vir Januarie tot dusver reeds 33,8mm reën gehad.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



