Local newsNews
Dié gate word reggemaak
Die toestand van die pad het tot groot kommer veral oor die feestyd gelei met verskeie motoriste wat gekla het oor bandskade weens die slaggate.

Soos belowe is daar vandag begin om van die slaggate op die R59 tussen Parys en Sasolburg te herstel.

Nadat die slaggate Maandag onder die aandag van James Nkabinde, die Vrystaatse Departement van Paaie se hoof superintendent in die Fezile Dabi-streek gebring is, en hy belowe het dat daar aandag gegee sal word sodra weerstoestande dit toelaat, is daar vanoggend woord gehou toe begin is om van die gate reg te maak.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



