
‘n Beloning word aangebied vir die persoon wat ‘n verlore verloofring en silwer pand met steentjies wat vermoedelik op 4 Januarie op die parkeerarea naby Checkers by die Rivershed-sentrum verlore geraak het, aan die regmatige eienaar sal terug besorg. Indien jy die ring opgetel het, skakel 082 923 4573.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.