Local newsNews

Eskom waarsku oor moontlikheid van beurtkrag

Die kragnetwerk is onder erge druk waarsku Eskom met van die opwekkingseenhede wat vandeesweek onklaar geraak het en wat tyd sal neem om te herstel. Dit kan beteken dat die kragvoorsiener dalk op kort kennisgewing oor die naweek beurtkrag tot selfs op fase 4 kan instel sou dit nodig wees. Eskom het egter ook gesê …

Die kragnetwerk is onder erge druk waarsku Eskom met van die opwekkingseenhede wat vandeesweek onklaar geraak het en wat tyd sal neem om te herstel. Dit kan beteken dat die kragvoorsiener dalk op kort kennisgewing oor die naweek beurtkrag tot selfs op fase 4 kan instel sou dit nodig wees.

Eskom het egter ook gesê dat dit net ‘n tydelike teruslag is met al sy noodreserwes wat gebruik moes word.

Eskom sal weer vanmiddag om 14:30 terugvoer gee oor die situasie et diekragnetwerk.

Die minister van Elektrisiteit en Engergie, dr Kgosientsho Ramokgopa het ook vandeesweek bekendgemaak dat munisipale skuld aan Eskom nou al tot meer as R100 miljard gestyg het.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button