Local newsNews
Vaaldam: So lyk dit nou
Geen reën is vir die afgelope week in die Vaaldam se opvangsgebied aangeteken nie.

Vaaldam is nou 61,21% vol met invloei teen 44,62 kubieke meter per sekonde en uitvloei teen 16,8 kubieke meter per sekonde.
Geen reën is in die Vaaldam se opvangsgebied gemeet nie.
Bloemhofdam was teen Donderdag 76,47% vol met uitvloei teen 10,6 kubieke meter per sekonde.
Grootdraaidam naby Standerton het Maandag op 103,72% gestaan.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



