
Daar word gesoek na die familie van ‘n onbekende man wie se liggaam in ‘n dam by Vredefort gevind is.
Die polisie is op 9 Januarie verwittig van die liggaam wat in die dam opgemerk is. Geen identifikasie is by die man gekry nie, en kon daar tot nou toe nog nie daarin geslaag word om die familie van die oorledene op te spoor. nie.
Die polisie in Vredefort het ‘n beroep op die gemeenskap gedoen om sou iemand ‘n familielid vermis of enige inligting hê wat kan help om die familie op te spoor, speur adjudantoffisier Du Toit te skakel by 082 301 3048.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.