Local newsNews

Patrysies help met DBV-nood

Die DBV kry geen regeringsbefondsing nie en is afhanklik van skenkings.

Graad agt-leerders van Hoërskool Parys het vir hul diensbaarheidsprojek vir 2025 gehelp met hondekos en katkos vir die plaaslike DBV.

Die DBV het voortdurende nood aan kos vir honde en katte, sowel as skoonmaakmiddels vir die hokke en waspoeier vir die diere se komberse. As jy kan help gee jou skenking af by die DBV in Parys se nywerheidsgebied.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button