Local newsNews

Waarskuwing: Verskeie paaie onder water na hewige reën

Hier is die lys van paaie waaroor gewaarsku word.

Verskeie paaie is reeds onder water na die afgelope twee dae se reën, en is motoriste opnuut gewaarsku om te hou by spoedgrense en veilige volgafstande.

Hou die volgende in gedagte wanneer jy jou roete beplan

  • R34 Edenville/Kroonstad tans oop
  • R34 Welkom/Kroonstad – oop maar baie nat
  • R76 rigting Viljoenskroon omtrent 24km buite Kroonstad – water oor die pad, maar nie gesluit nie. Wees uiters versigtig en verminder spoed.
  • R59 Parys/Vredefort-pad – water oor die pad net voor Vredefort.
  • R30 tussen Bothaville en Orkney naby die R76-kruising na Viljoenskroon – pad is onder water, verminder spoed, geen waarskuwingstekens.
  • R76 Spoorwegkruising pad onder water – verminder spoed.
  • Schonkenville-pad rigting N1 – water op die pad
  • R57 soos jy vanaf Petrus Steyn Heilbron inry by die skerp draai – huise by Sandersville onder water.
In die Vredefort Koepel is net vir vandag 110mm reën gemeet en is dit hoe van die paaie in die Koepel lyk na die reën. 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button