
Parys-rugbyklub meet Donderdagaand 6 Maart kragte teen die span van Bothaville.
Die wedstryd begin om 20:00 en word gespeel op Hoërskool Bothaville se rugbyveld.
Parys was met hul vorige twee wedstryde onoorwonne.
Parys wen die Sasolburg Cobras met ‘n telling van 33-19, en reken daarna ook af met Rovers 2 met ‘n telling van 48-21. Beide die vorige wedstryde was tuiswedstryde vir Parys.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



