Local newsNews
Dié deel van N1 steeds gesluit na vragmotorbotsing
Let asseblief op alternatiewe roetes wat gebruik moet word.

Die N1 noord sowat 15km buite Kroonstad is steeds in beide rigtings gesluit vir verkeer na n botsing tussen twee vragmotors 03:00 vanoggend.
Die verwagting teen 10:30 was dat die pad nog ongeveer n uur lank gesluit sou wees vir verkeer terwyl opruimingswerk gedoen word.
Alternatiewe roetes:
Vanaf Gauteng R59 na Parys
Vanaf Kroonstad R721 na Vredefort

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



