
Vyftien atlete van Primêre skool Parys sal die naweek aan die Vrystaat-atletiek-kampioenskappe in Bloemfontein deelneem.

Die atlete is Emma Walsh, Olivia McIntyre, Leandri Connoway, Katelyn Jones en Herman van der Schyff. In die tweede ry is Jandré van der Berg, Lucien van Zyl, Inke Nortman, Jessie Joubert en Janike van der Westhuizen. Voor is Anakin Powell, Duard Bronkhorst, Jordan Erasmus, Chané Dannhauser en Victor van der Schyff. Afwesig: Jaco van Wyk.
Hulle neem deel aan 19 items.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



