Local newsNews

Voormalige polisiebeampte gevonnis vir veediefstal

Hy is reeds in 2021, na die misdryf, oneervol uit die polisiediens ontslaan.

‘n Voormalige waarnemende stasiekommissaris van die Tweeling polisiestasie wat ook die bevelvoerder van die sigbare polisiëringseenheid in die dorp was, is verlede week tot drie jaar effektiewe gevangenisstraf in die landdroshof op Tweeling gevonnis op klagte van veediefstal.

Die misdaad is in Maart 2021 gepleeg, en is Mokete Jacob Mokoena,  reeds in 2021 oneervol uit die polisiediens ontslaan.

Sy medebeskuldigde, Lefa Elias Mahlaba, is twee jaar gevangenisstraf opgelê.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button