Local newsNews
Twee sterf in botsing op R57
Ons innige medelye met die naasbestaandes van die oorledenes.
Nooddienste was net voor 09:00 nog op die toneel besig waar twee mense vanoggend gesterf en drie kritiek beseer is in ‘n botsing op die R57 tussen Petrus Steyn en Heilbron.
Die pad is oop vir verkeer maar wees asseblief baie versigtig sou jy hierdie roete ry.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



