Voor is Hailey Anne Jansen van Vuuren en Olivia Dedwith. Agter hulle staan Zetske Prinsloo, Ariel Jones en Ethan Jones, met Noble Baron tussen hulle.
Hailey Anne Jansen van Vuuren en Olivia Dedwith, albei ruiters van Noble Equestrian Stables, het die afgelope naweek aan die Sanesa Saddleseat kampioenskappe by die AfriDome in Parys deelgeneem.
Olivia behaal twee tweede plekke asook ‘n derde en vierde plek. Hailey behaal ‘n eerste en drie tweede plekke.
Hailey en Olivia word afgerig deur Stephné Krugell. Beide is graad 1 leerders van Primêre skool Parys.
Voor is Hailey Anne Jansen van Vuuren en Olivia Dedwith. Agter hulle staan Zetske Prinsloo, Ariel Jones en Ethan Jones, met Noble Baron tussen hulle.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.