Local newsNews
Manie Jackson sing vir dorp se bejaardes
Die bejaardes het die vertoning terdeë geniet.

Manie Jackson het verlede week danksy die borgskap van Avbob, bejaardes by Sally Martin Park en die Najaarsrus Tuiste vir Bejaardes bekoor met sy sang. Die oggend is terdeë deur die bejaardes geniet.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



