Local newsNews

Vyf van Parys in NVS-hokkiespanne

Baie geluk aan hierdie hokkiespelers.

Primêre skool Parys maak geskiedenis met vyf dogteers wat vanjaar in die Noord-Vrystaat hokkiespanne ingesluit is.
Geluk aan Tenadani Tshifhang en Olivia Holt wat gekies is vir die o.12-span, en Jessie Joubert, Diné Serfontein en Emma Walsh wat in die o.13B-span ingesluit is.

Die dogters het oefenkampe bygewoon om voor te berei vir die hokkiestoere in Junie wanneer hulle teen ander provinsies vir hul onderskeie spanne sal speel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button