Local newsNews

So lyk damvlakke nou

Uitvloei is nou aansienlik laer as die invloei.

Vaaldam staan nou op 107,82% met invloei gemeet teen 62,52 kubieke meter per sekonde, en uitvloei wat nou aansienlik laer as die invloei gemeet word teen 16,76 kubieke meter per sekonde.

Geen sluishekke is oop nie en het die damvlak stabiel gebly tussen 107,56% en 107,82%.

Die opening van die Lesotho Hoogland Wagterprojek-tonnel kan egter in die volgende dae ‘n effense toename in die invloeisyfer by Vaaldam beteken.

Damvlakke soos op 19 Mei

Bloemfhofdam – 104,8%

Gariepdam – 98,6%.

Koppiesdam – 104,7%

Sterkfontein – 100.1%

Vanderkloof – 100%

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button