Local newsNews

Soektog na man wat vermoedelik by hangbrug verdrink

Duikers van Welkom en Bloemfontein sal help is gevra om die soektog uit te brei.

Die polisie het vanmiddag begin met ‘n soektog na ‘n man wat na vermoede in die Vaalrivier by die hangbrug in Parys verdrink het.

Die soektog het egter nog niks opgelewer nie en sal die hulp van duikers van Welkom en Bloemfontein gekry word om die soektog uit te brei.

Mense wat saam met die man by die rivier was het rondom 13:00 hulp ontbied toe die man onder die water verdwyn het en nie weer gesien is nie.

Adjudant-offisier Hollie Holtzhausen van die Sasolburgse K9 Soek-en-reddingseenheid waar daar vanmiddag in die Vaalrivier by die hanbrug in Parys gesoek is.
Adjudant-offisier Hollie Holtzhausen van die Sasolburgse K9 Soek-en-reddingseenheid waar daar vanmiddag in die Vaalrivier by die hanbrug in Parys gesoek is na die man..

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button