Local newsNews

Blitsig in die water by Fezile Dabi-swemgala

Baie geluk aan hierdie swemmers.

Swemmers van Hoërskool Parys en Primêre Skool Parys het op 26 Januarie in Kroonstad aan die Fezile Dabi Swemgala deelgeneem. Twee en twintig skole se swemmers was by die gala verteenwoordig.

Die volgende plekke is deur die Parys-swemmers behaal wat lede van Thunder Aquatics is:

Blakely Oelofse (7) – 2 x eerste plekke 1 x tweede plek

RJ van der Westhuizen (8) – 2 x eerste plekke 1 x tweede plek

Nicolas Maree (8) –  1 x eerste plek 1 x tweede plek

Stephan Haggard (9) – 1 x tweede plek 1 x vierde plek 1 x sewende plek

Liam Greyling (12) – 1 x 15de plek 1 x 21ste plek  1 x 24ste plek

Kens-Linn Oelofse (12) – 2 x eerste plekke 2 x tweede plekke 1 x vierde plek

Hay-Din Oelofse (12) – 1 x eerste plek 2 x tweede plekke 1 x derde plek 1 x vyfde plek

Mienke Kemp – 1 x derde plek 2 x vierde plekke 1 x vyfde plek 1 x agste plek

Lara Greyling (14) – 1 x eerste plek 2 x tweede plekke 1 x derde plek

Matthew Greyling (15) – 3 x derde plekke 1 x 11de plek

Cay-Din Oelofse (17) – 3 x derde plekke 2 x vierde plekke

Alouise Supra (15) – 1 x sesde plek 1 x agtste plek

MW Supra – 1 x sesde plek 1 x sewende plek

Bay-Linn Oelofse (19) – 1 x eerste plek

Luca Barnard –  1 x sesde plek

Sheranique Van Alphen – 1 x 23ste plek

Stiaan Bester (11) – 1 x 14de plek 1 x 26ste plek 1 x 28ste plek

Louw Bester (11) – 1 x 19de plek 1 x 20ste plek 1 x 30ste plek

Swemmers van Thunder Aquatics wat by die Fezile Dabi Swemgala presteer het.
Swemmers van Thunder Aquatics wat by die Fezile Dabi Swemgala presteer het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button