Local newsNews
Hokkie-hoogtepunt vir Parys
Ondersteuners het die dogters luidkeels langs die veld aangemoedig en was die hokkiewedstyd beslis 'n groot hoogtepunt van die sportdag.

Hoërskool Parys het Saterdag die hokkieseisoen op hoë noot afgesluit met ‘n skitterende vertoning op hul tuisveld teen die span van Heilbron toe hulle die besoekers met 2-1 geklop het.
Knap gedaan aan afrigter Anri Klopper en haar span.
Boonop het Parys se rugbyspanne Saterdag ook al hul wedstryde teen Heilbron gewen.












At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



