Local newsNews

Bleek padmerke kry kleur

Wees asseblief waaksaam wanneer jy kruisings sou nader waar die span besig is om te werk.

Die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit is besig om verbleikte padmerke by verkeerskruisings te verf. Daar is begin by die kruising by Welkom-kafee, en was die span vanoggend by die kruising van Philip- en Breësraat.

Kruisings op die hoofroete in Parys word eerste geverf waarna ander kruisings in die dorp ook aan die beurt sal kom. Die werk sal ook na die ander Ngwathe dorpe (Vredefort, Heilbron, Koppies en Edenville) uitgebrei word.

Padmerke by die kruising van Breë- en Philipstraat is vanoggend geverf. Foto: LIezl Scheepers
Padmerke by die kruising van Breë- en Philipstraat is vanoggend geverf. Foto: LIezl Scheepers

Wees asseblief waaksaam en versigtig wanneer jy kruisings sou nader waar die span besig is om te verf.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button