Local newsNews

Skitter prestasies vir Parys se rolbalspelers

UItstaande spel is by die rolbaltoernooie gesien.

Parys-rolbalklub se 4’e Kampioenskap is gewen deur Wayne van Zyl, Christelaine van der Westhuizen, Jaap van der Westhuizen en Linda van Zyl. Dié vier het Jaco Nel, Louis Maritz, Chrisjan Wessels en Shirley Maritz in die finaal geklop.


Jaap het ook Parys verteenwoordig by die Noordwes Novice-toernooi, waar hy ‘n brons medalje verower het.


Wayne van Zyl en Dries de Jager spog op hul beurt met goue medaljes in die Noordwes Mans Veterane Pare-afdeling.

Dries en Wayne het deurgaans baie goeie rolbal gespeel, om die vorige twee jaar se wenners in die kwartfinaal uit te skakel.

Wayne van Zyl, Linda van Zyl, Christelaine van der Westhuizen en Jaap van der Westhuizen is Parysrolbalklub se 4’e kampioene. Foto: Verskaf Foto: Verskaf
Wayne van Zyl, Linda van Zyl, Christelaine van der
Westhuizen en Jaap van der Westhuizen is Parysrolbalklub se 4’e kampioene. Foto: Verskaf

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button