Die krieketspelers wat ingesluit is in die Fezile Dabi Noord-krieketspanne is Bernard Theunissen, JW Fourie, Jandré Erasmus, Niklaas Theunissen, Deandré Villet en Johandré Bester. By hulle mnr. Rutgert van Heerden. Foto: Liezl Scheepers
Verskeie van Primêre Skool Parys se krieketspelers is in die Fezile Dabi Noord spanne ingesluit.
Johandré Bester is gekies vir die o13A Fezile Dabi Noord-krieketspan.
Deandré Villet het die Fezile Dabi o12A-span gehaal, en Jandré Erasmus en Niklaas Theunissen die o11A-span
Barnard Theunissen en JW Fourie is deel van die Fezile Dabi o11B-span.
Die krieketspelers wat ingesluit is in die Fezile Dabi Noord-krieketspanne is Bernard Theunissen, JW Fourie, Jandré Erasmus, Niklaas Theunissen, Deandré Villet en Johandré Bester. By hulle mnr. Rutgert van Heerden. Foto: Liezl Scheepers
Een van die skool se onderwysers, Rutgert van Heerden, is ook aangewys as afrigter van die o11B Fezile Dabi Noord-krieketspan.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.