Local newsNews

Korrektiewe beampte gearresteer vir besit en handel in dagga

Die man sal binnekort in Sasolburg voor die hof verskyn.

’n 52-Jarige man wat as korrektiewe beampte by die Sasolburg Korrektiewe Sentrum werk, is Saterdag in hegtenis geneem nadat daar na bewering dagga in sy besit gekry is, en hy glo ook probeer het om dit op die perseel te verkoop.

Die polisie het beslag gelê op 803 sakkies dagga, met ’n beraamde straatwaarde van R8 050.

Die 52-jarige verdagte sal na verwagting binnekort in die Sasolburg-landdroshof verskyn op aanklagte van besit van dagga en handel in dagga.

Die ondersoek duur voort.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button