Local newsNews
Excellent results for Schonkenville Intermediate School at Reja Buka Festival
Congratulations to these learners.
Kayla de Vries en Nyakallo Mofokeng van Schonkenville Intermediate School, het van 14-16 Oktober by die Reja Buka Festival in Bloemfontein aan die provinsiale Spelling Bee en redenaarkompetisies deelgeneem.
Kayla, ‘n graad vier leerder, behaal ‘n trofee, en is afgerig deur Juffrou Botha.
Nyakallo, ‘n graad nege leeder, behaal ‘n derde posisie en is afgerig deur juffrou van Wyk. Nyakallo bring in totaal twee medaljes, twee trofeë, twee sertifikate en R2 500 prysgeld huis toe.


Foto: Verskaf
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



